Julie Benz

Julie Benz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julie Marie Benz
Geboorte 1 Mei 1972 (1972-05-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julie Benz (gebore 1 Mei 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Rambo (2008) en in die televisiereekse Dexter (2006), Hawaii Five-0 (2010), en Defiance (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy